AmriC Sport

 Sel 0829018703 /  e-pos: sport@amric.co.za

                     
AmriC AmriC         AmriC

AmriC Bergfiets

Tuks-AmriC Atletiek Klub

 IAAF Gekwalifiseerde Afrigters - 20+ jaar ondervinding van afrigting.

Keuse van  3 verskillende kampusse - Tuks LC De Villiers, Garsfontein HS en Olympus Plotte.

Richard - Spesialiseer in Middelafstande, Naelope en Verspring

Ammie - Spesialiseer in Naelope Hekkies en Verspring