AmriC MTB

 Sel 0829018703 /  e-pos: sport@amric.co.za

                     
AmriC AmriC         AmriC

AmriC Bergfiets

Bergfiets Gap Jaar

 AmriC f3

 

AmriC Sport - Fietsry Gap jaar na Pro

Doen nou reeds aansoek om jou plek te bespreek.

Voltydse Fietsry Gap Jaar - En oefen klip hard om op te beweeg na next level (18-25).

Oefening geskied sekere oggende asook middae. rig ook af by verskeie ander instansies maar meestal fiets.

Lede word blootgestel aan 'n verskeidenheid projekte soos afrigting, reel van byeenkomste, gebeure, gemeenskaps projekte en meer. En dan moet fietse ook onderhou word.

Sodoende bou jy reeds vroeg 'n CV.

Aansoeke moet vroegtydig ingehandig word om goedkeuring/afkeurings proses vroegtydig af te handel.